Besoekers - Totaal: 324187
Vreeslose Vertroue
In die daaglikse stryd van die lewe
Waar onsekerheid soos skadus bly,
Is U die lig wat my lei.
In U is ek vreesloos en vry.
In U hande lê my toekoms, my lot.
U is my redding, my ewige God.
Ek stap vorentoe, met vreeslose moed.
In U naam, Jesus, is alles goed.
U veg my gevegte, U dra my las,
U bepaal my rigting, U gee die pas.
Ek luister in gehoorsaamheid, Heer.
U woorde lei my elke keer.
Met vreeslose vertroue leef ek vry.
In U, my Heer, is ek altyd bly.
Want U gee my krag, U gee my seën,
U sorg dat dit sag op my lande reën.
Chris M. v/d Westhuizen '2024
Fearless Trust
In life's daily battle,
Where uncertainty lingers like shadows,
You are the light that guides me.
In You, I am fearless and free.
In Your hands lie my future, my fate.
You are my salvation, my eternal God.
I step forward with fearless courage.
In Your name, Jesus, all is well.
You fight my battles, You bear my burden,
You set my direction, You set the pace.
I listen in obedience, Lord.
Your words guide me every time.
With fearless trust, I live free.
In You, my Lord, I am always joyful.
For You give me strength, You give me blessing,
You ensure that gentle rains fall on my fields.
Chris M. v/d Westhuizen '2024 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Vreeslose Vertroue”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026