Besoekers - Totaal: 331553
Ek het jou lief!
As ek aan jou dink
Dan raak ek nogals stil.
Hoe liewer ek word vir jou
Hoe minder word my woorde.
In alles wat ek vir jou sê
Het ek eintlik net een iets,
'n Klein ietsie op die hart.
Hierdie ietsie in vier woorde:
Ek het jou lief, my lief.
Eintlik nie iets kleins,
Maar my hele lewe.
Ja, my hele bestaan.
So as my briewe kort is
En my woorde min is,
Moet nie een oomblik wonder
Wat kan dalk fout wees.
Sien net tussen die lyne,
Ek het jou lief!
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
I Love You!
When I think of you,
I often fall quiet.
The more I care for you,
The fewer words I find.
In everything I try to say,
There’s really just one thing -
A little something on my heart,
This small thing in three words:
I love you, my dear.
Not really something small,
But my whole life,
Yes - my very existence.
So if my letters are brief,
And my words seem few,
Please don’t for a moment
Wonder if something is wrong.
Just read between the lines:
I love you!
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ek het jou lief!”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026