Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324188

My lewensmaat

Vinkel en koljander -
die een is nes die ander.
Maar nie jy, my lief -
uniek, ’n hartedief.

Jy’s die appels in my appeltert,
die heuning in my melk.
Sonder jou in my lewe,
het my blare reeds verwelk.

Ek wil eendag met jou trou,
al voel dit nou ’n bietjie gou.
Maar daardie dag sal kom,
waar ons vir ewig hande vashou.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)

My Life Companion

Fennel and coriander - 
So alike, a perfect pair.
But not you, my dear,
You're unique - my heart’s premiere.

You’re the apples in my apple pie,
The honey in my milk so sweet.
Without you in my life,
My leaves would wilt in defeat.

Someday I’ll take your hand,
Though now may not yet be - 
But love will lead the moment,
When you walk through life with me.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “My lewensmaat”

Lys van Gedigte