Besoekers - Totaal: 331546
Klein Viola
Van kop tot tone,
nie ’n gewone nie,
maar ’n wonderwerkie
deur God aan ons gegee.
Jy’s ons blonde, blouoog
appellieffie-dieffie,
met ’n goue geaardheid
wat almal se harte steel.
Met jou altyd laggende ogies
en tandjies wat wys,
laat jy almal al vroliker
jou liefde in hul deuntjies wys.
Jy wat so mooi kan “dankie” sê
en so spontaan vir almal waai,
en alles strekkend op voet verken
terwyl jy jou eie deuntjies neurie;
Jy wat al uit ’n glas kan drink
en ons al sommer gou met ete wen,
en wie so mooi “Mamma” en “Pappa” sê…
mag jy ons liefde in oorvloed ken.
Mag jy altyd omring wees
deur liefde in groot mate -
want jy, liewe Klein Viola,
is ons harte se soetste lofsang.
Chris M. v/d Westhuizen '2005
Little Viola
From head to toe,
not just a child we know,
but a miracle sent
from God above to show.
You're our blonde-haired, blue-eyed
apple pie delight,
with a heart of gold
that makes the whole world bright.
With your always laughing eyes
and tiny teeth that gleam,
you bring more joy each day
than we ever dared to dream.
You say “thank you” so sweetly,
and wave at all you see,
exploring the world on tiptoe
while humming your own melody.
You sip from your glass already,
and win mealtime with a grin,
and say “Mama” and “Papa”
with a voice that melts within.
May you always be surrounded
by love in great supply -
for you, dear Little Viola,
are our heart’s sweetest lullaby.
Chris M. v/d Westhuizen '2005 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Klein Viola”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026