Besoekers - Totaal: 324187
Muskiet-Oorlog
Die Kamikazis van Pearl Harbor
sak alweer op my toe.
Ra-ta-ta-ta-ta...
Dis net byte wat op my lyf neerplons.
Ongeag die lugafweerwolke
deur gif-brandstokkies afgevuur…
ongeag die plathand-artillerie
en vlieëplak-vloot met 80% trefkrag...
sak die donners my nog steeds toe.
Voor ek dit nou regtig verloor
en my speelgoed uit die kot uit gooi,
is dit tyd om lig te werp op hierdie onderwerp…
Geheimsinnige berekeninge is gemaak
en ’n oplossing is gekoördineer...
daar val die Hiroshima-bom:
"My Doomblik-sproei natuurlik",
met ’n boog deur die lug.
Een ordentlike gaskamer-stort
het daai Kamikazis gewys wie’s lord.
Dwarsdeur die atoomgas-"vuur"
is hulle na hul beloofde land gestuur.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Graad 12)
Mosquito War
The Kamikazes of Pearl Harbor
Descend upon me once again.
Ra-ta-ta-ta-ta…
It’s just bites that land on my skin.
Despite the anti-aircraft clouds
Of burning poison sticks fired away…
Despite flat-handed artillery
And the fly-slap fleet’s 80% hit rate…
The damn things still come at me.
Before I truly lose it
And toss my toys out of the cot,
It’s time to shed some light on this subject…
Mysterious calculations have been made,
And a solution has been coordinated…
There falls the Hiroshima Bomb,
“My Doom-spray, of course,”
Arcing through the air.
One proper gas-chamber shower
Showed those Kamikazes who’s boss.
Through the atomic gas “fire”
They were sent to their promised land.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Grade 12 - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Muskiet-Oorlog”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026