Besoekers - Totaal: 324097
Getrou
Swaar huil Natuur
in onweer van blou.
Drup, drup, drup -
my verlange na jou.
Soos ’n mot om ’n kers
wil ek nader aan jou,
maar donker is die afstand -
ek is baie ver van jou.
Uit die oog, uit die hart;
ek’s geheel en al verward.
Soveel storms wurg my blou,
maar nog steeds bly ek getrou.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Faithful
Nature cry in stormy hue,
Thunder steeped in deepest blue.
Drip, drip, drip -
My soul still aches for you.
Like moth drawn close to candlelight,
I long to be within your sight.
But shadows stretch between our days,
And I’m so far away.
Out of sight, and out of reach,
My heart feels tangled, lost in speech.
Though tempests tear my world in two -
Still I remain… true to you.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Getrou”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026