Besoekers - Totaal: 324188
'n Harde tyd
Verskroei - my hart is grou,
vol hartseer en rou.
Ek’s totaal en al gebreek...
Hoe kan ek my wreek?
’n Donker graf van frustrasie -
ek wil uit die situasie.
Ek wil met jou praat,
maar jy's ’n outokraat.
Ek het jou vreeslik lief,
maar jy dink ek's ’n dief.
Jy wys - sonder verwyt -
ek steel jou kosbare tyd.
Ek vra nie al jou ure,
net ’n bietjie van jou tyd.
Want tyd is wat ons liefde bou,
dus vra ek nou vir jou:
Hoe kom ’n verhouding op dreef
as ons verby mekaar leef?
Hoe kan ’n verhouding bestaan
sonder ’n tydjie nou en dan saam?
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
A Hard Time
Scorched - my heart feels gray and worn,
Heavy with grief, tattered and torn.
I’m shattered, lost within this pain,
How do I speak, or break the chain?
This grave of dark frustrations grows,
I long to speak, to let you know.
Each word I try is left unheard,
As if your rule forbids a word.
I love you more than words can say,
But you treat me like I steal your day.
You point, without a hint of grace,
As if my presence takes up space.
I don’t ask for every hour -
Just time to let our love flower.
Time, the root from which love grows -
So now I ask, and hope you know:
How can our bond be strong and true,
If I can't spend some time with you?
How can this bond ever remain,
Without some time, through joy and strain?
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “'n Harde tyd”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026