Besoekers - Totaal: 331546
Die Toutjie
Elke mens het vir hom
’n toutjie neergelê -
’n toutjie waaroor hy
nie graag sal wil trap.
Hierdie toutjie is maak
uit godsdiens en respek,
en lê net so ver van jou
as wat jy dit graag wil hou.
Deur godsdiens in jou lewe
kan jy daarna streef
om jou deugde op te bou,
soos jou Vader daarvan hou.
Met respek vir jou naaste
en respek vir jou eie self,
sal jou nie net in die openbaar -
maar orals rein verklaar.
Deur respek aan jou naaste
sal jy tweekeer daaraan dink,
voor jy oor die toutjie
van 'n ander spring.
Want as jy oor 'n ander
se toutjie durf trap,
ken jy glad nie vir God nie -
en respek aan jou verslap.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
The Line
Every soul has got a line,
Set quietly in place -
A line they’d rather not be crossed,
A line of truth and grace.
That line is made of reverence,
Of faith and honor too.
It lies as near or far from you
As what you say and do.
If God is part of all your days,
And lives within your heart,
Your virtues grow, your actions show
The life He wants to start.
With respect for one another,
And for the self you see,
You'll shine with quiet dignity
In every place you'll be.
When you respect your neighbor's space,
You’ll think before you act -
And not step over their sacred line,
But hold yourself intact.
For if you cross what’s not your own,
And push where you don't belong,
You show your heart has strayed from God,
And your reverence is gone.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Die Toutjie”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026