Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324188

Ek verlang...

Verstaan jy die traan
Wat rol oor my wang.
Ek mag wel glimlag,
Maar weet, ek verlang.

Verstaan jy die deuntjie
Gedurig in my kop.
Vol liefde geneurie,
Want jy is my pop.

Verstaan jy die kommer
Wat hier by my hang.
As ek wonder, is jy veilig.
En as ek sê, ek verlang.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)

 

I Long for You…

Do you understand the tear
That slowly traces near?
I may smile and play along,
But know this: I miss you strong.

The tune that lingers in my head,
A gentle song I softly hum -
Of love and words I’ve never said,
Because to me, you are the one.

Do you sense the quiet dread
That lingers softly in my head?
When I wonder if you're alright -
And whisper, "I miss you" each night.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Ek verlang...”

Lys van Gedigte