Besoekers - Totaal: 324187
Papiergeveg
Woorde op papier
is die dodelikste -
’n skerp wapen,
wat diep wonde kan oopkloof.
Maak jy jou hart oop
in ’n brief aan jou maat, en...
beland dit in verkeerde hande,
is dit gelyk aan verraad.
Hierdie konfidentialiteit,
neergelê op papier,
kan dalk nog in ’n hofsaak
teen jou gebruik word.
So wees maar versigtig
wanneer jy skryf,
wat jy skryf...
oorloë kon vermy word.
Chris M. v/d Westhuizen '2005
Paper Battle
Words on paper
are the deadliest -
a sharpened weapon
that can tear deep wounds.
Open your heart
in a letter to your beloved, and...
if it lands in the wrong hands,
it amounts to betrayal.
This confidentiality,
penned on paper,
might one day be used
against you in a court of law.
So be careful
when you write
what you write...
wars could have been avoided.
Chris M. v/d Westhuizen '2005 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Papiergeveg”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026