Gedagtes
Hier deel ek van tyd tot tyd my eie gedagtes, of soms die insigte van ander waarmee ek sterk identifiseer. Hierdie stukke spreek dikwels tot die hart van geloof, waarheid en die wêreld waarin ons leef.
Indien jy nie saamstem met iets wat ek deel nie, is jy baie welkom om my te korrigeer – ek waardeer opreg enige konstruktiewe kritiek of feitelike regstellings. Ek neem dit nie persoonlik op nie, maar sien dit as ’n geleentheid vir groei en leer. Met ’n nederige hart en oop gemoed is ek altyd bereid om standpunte te herevalueer.
Vriendelike Groete
Chris