Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324185

Nick Maartens

Hallo Julle

Dit is vir my aangenaam om Nick Maartens aan julle voor te stel.

Hy is 'n prediker wat baie onderwerpe aanraak en sy mening Bybel gefundeerd navors.

Sien sy tuisblad by http://www.nickmaartens.co.za/ , die onderwerpe wat hy aanraak onder sy dokumente 1 en 2.

Hy het ook twee boeke beskikbaar wat ek aanbeveel.

Groete

Chris

2 thoughts on “Nick Maartens”

  1. Dinsdag, 30 November -0001 01:52

    Hallo Chris,
    Ek het jou so pas ontdek maar waar is jy nou? Verstaan ek reg dat jy net 1 artikel geskryf het?
    Groete,
    Nicolene

    1. Dinsdag, 30 November -0001 01:52

      Beste Nicolene
      Dankie vir jou inskrywing. Ek is in Bloemfontein, Langenhovenpark.
      Sover net die een artikel ja, ek het baie op my rekenaar, maar nog net nooit hier gepos nie. Nadat ek Nick Maartens se artikels onder oë gehad het, en ook deel was van sy bybelstudie groep, het ek nie enige ander artikels om te kan byvoeg nie. Sy versameling is 'n baie goeie riglyn vir enige persoon wat by die waarheid wil uitkom deur skrifgevundeerde artikels en nie eie sienninge nie. :-)