Besoekers - Totaal: 331647
Die Wond
Jare is verby...
Maar die gevoel in my
bly maar ’n ou pitsweer.
Gedagtes streel so liggies oor die roof -
’n tydelike pynverligter, ’n afleier.
Versigtig!
Ek wil nou nie
ou wonde oopkrap nie!
Maar dis nie ’n wond
wat al ooit genees het nie.
Nee, dis nog altyd maar ontsteek.
Elke dag nog ’n bietjie
inflammatories,
besmet met seer gedagtes -
histories van aard.
Chris M. v/d Westhuizen '2004
Nota: Die volgende gedig, "Die Salf", bied die oplossing.
The Wound
Years have passed...
But the feeling inside me
remains an old abscess.
Thoughts gently stroke across the scab -
a temporary pain reliever, a distraction.
Careful!
I don’t want to
reopen old wounds!
But it’s not a wound
that ever truly healed.
No - it’s always been inflamed.
Each day, just a little more
inflammatory,
infected by aching thoughts -
historic in nature.
Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Translated from Afrikaans)
Note: The following poem, "The Ointment," offers the solution.
No thoughts on “Die Wond”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026