Besoekers - Totaal: 324097
'n Oomblik in my skoene
Ek sit alweer laaste... alleen, koud, kaal...
Ontbloot as die odd-one-out.
Ek sit op die trappie van die lewe (vandag by die werk)
en wag dat my span my ongekose moet sien inval!
En dit maak seer!
Wat het ek gedoen om dit te verdien!?
Wie het my so erg gebrandmerk?
Wie het my so erg beskinder,
dat niemand my ooit wil leer ken,
of ooit as ’n opregte vriend wil sien?
Jy wat my beledig en afkraak!
Jy wat my beskinder en subtiel verag!
Jy wat my menswees minag en as nikswerd afmaak!
Jy wat die bespotting sien, maar niks doen - boelie saam!
Wat het ek ooit aan jou gedoen om dit te verdien!?
Jy maak my hart seer.
Gaan prys jy vandag vir Jesus vir genade,
en dank Hom, jy’s nie ek!
Chris M. v/d Westhuizen '2017 (Gedigte deel 2 van 6)
A Moment in My Shoes
I sit last again... alone, cold, bare...
Exposed as the odd-one-out.
I sit on life's step (today at work)
Waiting for my team to see me as the unchosen one who has to fill in!
And it hurts!
What did I do to deserve this!?
Who branded me so deeply?
Who slandered me so badly,
That no one ever wants to know me,
Or see me as a genuine friend?
You who insult and tear me down!
You who slander and subtly despise me!
You who belittle my humanity and treat me as worthless!
You who see the ridicule, but do nothing - bully along!
What did I ever do to you to deserve this!?
You hurt my heart.
Go praise Jesus today for mercy,
And thank Him, you’re not me?
Chris M. v/d Westhuizen '2017 (Poems part 2 of 6. Translated from Afrikaans)
No thoughts on “'n Oomblik in my skoene”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026