Besoekers - Totaal: 324187
Ek is verlief!
Ek is verlief!
Dit voel ek diep in my hart.
As ek dink aan daardie mooi meisie,
Wel, sy maak my wonderlik verward.
Sy's beeldskoon in my oë -
dit kan jy verseker glo.
Haar skoonheid, glans en sagte gees,
borrel alles uit haar hart.
n Mens kyk so gou na die uiterlike,
maar sien nie die ware mens.
En ná ’n tyd van koue geluk,
wil jy die tyd oor wens.
Daar’s iets in haar
wat my na die sterre laat staar.
God het gehoor ek wens -
want sy, is dié ideale mens.
Chris M. v/d Westhuizen '1994 (Eerste Jaar)
Nota: Geskryf aan Adri de Bruin (Nee. De Beer)
I'm in Love!
I’m in love!
I feel it deep inside my heart.
When I think about that lovely girl,
She completely throws me off my chart.
She’s beautiful in my eyes -
Of that, you truly can believe.
Her grace, her charm, her gentle light,
All from her heart, they freely leave.
We often judge by looks alone,
And miss the person deep within.
But after shallow moments pass,
You wish you could begin again.
There’s something in her soul
That lifts my eyes toward the skies.
God heard the wish I softly prayed -
She’s the dream in human guise.
Chris M. v/d Westhuizen '1994 (First Year - Translated from Afrikaans)
Note: Written to Adri de Bruin (née De Beer)
No thoughts on “Ek is verlief!”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026