Besoekers - Totaal: 324097
Kosbare Tyd
’n Gediggie aan jou,
om opregte dank te toon
vir die wyse waarop jy
my lewe so bekroon.
Opregte dank vir dit
wat jy stilweg aan my bestee -
om die kosbaarste van alles:
jou tyd, vir my te gee.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
Nota: Nelle Barnard – dankie dat jy my toelaat om hierdie gedig by jou te “copycat” met ’n paar aanpassings. Ek waardeer jou tyd opreg. xxx – Chris
Precious Time
A little poem for you,
To truly say thank you -
For the quiet way you bless
My life in all you do.
A heartfelt thanks I give
For all you freely spend -
The most precious gift of all,
Your time, without end.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
Note: Nelle Barnard – thank you for allowing me to “copycat” this poem from you with a few adaptations. I sincerely appreciate your time. xxx – Chris
No thoughts on “Kosbare Tyd”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026