Besoekers - Totaal: 324185
2024
Let the Light guide you
Resilient hearts, in darkness, may stray,
Yet the Holy Spirit guides us the way.
Scriptures reveal the battle we face,
Against dark forces, in every place.
But with faith and love, we stand tall and true,
Choosing what's right, in all that we do.
Let the Light guide you, through each darkened hue.
Chris M. v/d Westhuizen '2024
Laat die Lig jou lei
Veerkragtige harte, in duisternis, kan dwaal,
tog lei die Heilige Gees ons met ’n helder straal.
Die Woord wys duidelik die geestelike stryd,
teen bose magte in ’n onsigbare stryd.
Maar met geloof, hoop en liefde as krag,
staan ons vas, selfs in die donkerste nag.
Laat die Lig jou lei deur elke donker skakering.
Chris M. v/d Westhuizen '2024 (Vertaal vanaf Engels)
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026