Besoekers - Totaal: 324196
2007
Doodstyding
Tyd,
jy ruk my weereens
sweerseer in my bek,
asof ek ’n donderse perd is!
Maar aan hierdie situasie
kan ek niks doen nie!
Dit is so erg frustrerend,
dat jy my so kan tart.
Tik, tik, tik jou in jou moer in!
Ek is nou eers onsteld.
My hart verskeur by die gedagte,
dat jou wysers nooit sal stil;
dat jy eendag in my lewe
my dood ook nog sal onthul.
Chris M. v/d Westhuizen '2007
Death’s Tiding
Time,
you rip at me again,
cutting sharp inside my mouth,
like I’m a damn wild stallion!
But in this situation,
there’s nothing I can do!
It’s so damn frustrating,
how you keep on taunting me.
Tick, tick, tick - go to hell!
Now I’m truly pissed off.
My heart shatters at the thought,
that your hands will never still;
that one day, in my life,
you’ll bring me death’s own reveal.
Chris M. v/d Westhuizen '2007 (Translated from Afrikaans)
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026